| Modulekode | GSO 755 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Globalisering, die groei-georiënteerde ontwikkelingsmodel en die ontwikkeling van makro-ekonomieë: implikasies vir en impak op periferale gemeenskappe. Kritiese beoordeling van die selfafhanklikheidontwikkelingsmodel: finansiële alternatiewe vir plaaslike gemeenskappe, lewensvatbaarheid van plaaslike geldeenhede, effektiewe benutting van plaaslike hernubare energiebronne. Diversifikasie van bestaanswyses, kommunale boerdery, families en huishoudings as besigheidseenhede en die spaza- en stokvelbedryf. Rol van die vrou in ekonomiese ontwikkeling op gemeenskapsvlak. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lpw, 1 ander kontak per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Antropologie en Argeologie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App